F-Droid Die nuwe weergawe is geteken met \'n ander sleutel as die vorige een. Om die nuwe weergawe te installeer moet die vorige een eers verwyder word. Doen dit asseblief eers en probeer dan weer. (Neem egter kennis dat de-installasie alle interne data wat deur die program gestoor is sal verloor) Hierdie progam nie aanpasbaar is met you toestel nie. Wil jy in elk geval probeer? Weergawe Vee uit Opdaterings Onstabiele opdaterings Stel opgraderings voor vir onstabiele weergawes Behou installasie geskiedenis Stoor \'n rekord van alle installasies en verwyderings in die private stoor Ander Automatiese opdaterings interval Automatise opdaterings Opdateerings word outomaties afgelaai en jy word in kennis gestel om dit self te installeer Installeer opdaterings automaties Laai en opdateer opdaterings in die agtergrond Wys beskikbare opdaterings Wys \'n kennisgewing wanneer opdaterings beskikbaar is Bevoorregte uitbreiding Gebruik bevoorregte uitbreiding om pakkettete te installeer, verander of verwyder Gebruik geenkripteerde HTTPS:// verbinding vir lokale repo Verifikasie word vereis Gebruikersnaam Wagwoord Verander wagwoord Naam van jou lokale Repo Die geadverteerde titel van jou lokale repo: %s Leë gebruikersnaam, verwysings onverandered Program details Daar bestaan nie so program nie. Koop vir die ontwikkelaars van %1$s \'n koppie koffie! %1$s is geskep deur %2$s. Koop vir hulle \'n koffie! Ietsie oor F-Droid Weergawe Webwerf Bronkode Lisensie Onaanpasbaar Geinstalleer Nie geïnstalleer nie Geinstalleer (vanaf %s) Geinstalleer (van onbekende bron) Toegevoeg op %s OK Ja Nee Laai Skakels Weergawes Meer Minder Terug Kanselleer Oorskryf Geen Bluetooth stuur metode gevind, kies een! Kies Bluetooth stuur metode Vingerafdruk (opsioneel) Skep \'n nuwe argief Aktiveer Nuwe sleutel Argief adres Onaanvaarbare vingerafdruk Dit is nie \'n geldige URL nie. Ek ignoreer die misvormde argief URI: %s Argief: %s Argiewe Laai addisionele program bronne Instellings Soek Nuwe argief Oopmaak Deel Installeer Verwyder Ignoreer alle opdaterings Ignoreer hierdie opdatering Webwerf E-pos skrywer Probleme Veranderingslys Bronkode Opdateer Bitcoin Litecoin Flattr Nie geïnstalleer nie Hierdie program bevat advertensies Hierdie program speur op, en rapporteer jou aktiwiteite Hierdie program bevorder nie-vrye toevoegsels Hierdie program bevorder nie-vrye netwerk dienste Hierdie program is afhanklik van ander nie-vrye programme Die stroomop bronkode is nie heeltemal vry nie Hierdie program bevat nie-vrye bates Wys Expertmodus Wys addisionele inligting en aktiveer addisionele instellings Soek programme Program versoenbaarheid Sluit onversoenbare weergawes in Wys programweergawes wat nie met die toestel versoenbaar is nie Lokale argief roid is gereed om te deel Skryf getekende indekslêer (index.jar)… Koppel APKs na die argief… Volgende Slaan oor Gebruik Tor Forseer aflaaiverkeer dour Tor vir beter privaatheid. Vereis Orbot Proxy Aktiveer HTTP proxy Stel HTTP proxy op vir alle netwerk versoeke Proxyhost Jou proxy se hostnaam (bv. 127.0.0.1) Proxypoort Jou proxy se poortnommer (bv. 8118) Opdatering van argiewe Besig met %2$s / %3$s (%4$d%%) van %1$s Koppel tans aan %1$s Stoor program besonderhede Alle argiewe is op datum Alle ander argiewe het geen foute veroorsaak nie. Fout tydens opdatering: %s Kan nie opdateer nie, is jy aan die Internet gekoppel\? Jy het geen beskikbare program wat %s kan hanteer nie. Tema Ongeteken Aktiveer NFC stuur… Huidige argief word uitgevee … Laai %s na argief… Geen toestemmings nie Toestemmings Onbevestig Argief Adres Aantal programme Fingerafdruk van die ondertekenings sleutel (SHA-256) Beskrywing Laaste opdatering Naam Dit beteken dat die lys van programme nie bevestig kon word nie. Jy moet versigtig wees met programme afkomstig van ongetekende indekse. Hierdie argief is nog nie gebruik nie. Jy moet dit aktiveer om die progamme wat dit bied te sien. Onbekend Vee argief uit? Skrapping van \'n bewaarplek beteken programme daaruit sal nie meer beskikbaar wees nie. \n \nLet wel: Alle voorheen geïnstalleerde programme sal op jou toestel bly. Hou gebergte programme Tas om details te wys en laat ander toe om jou programme te deel. Kopieer program simbooltjie na die argief… Simbooltjie Aflaai\n%2$s / %3$s (%4$d%%) vanaf \n%1$s Afgeskakel %1$s. Jy moet hierdie argief weer aktiveer om programme daaruit te kan installeer. Gestoord pakketbewaarplek %1$s. Op soek na pakketstoor by \n%1$s Jou toestel is nie op die dieselfde Wi-Fi as die plaaslike argief jy nou net gelaai \n het nie! Probeer hierdie netwerk aansluiting by: %s Vereis: %1$s Taal Stelsel nalaat waarde Wi-Fi Hotspot Konnektiwiteit Ontwikkeling Speletjies Grafika Internet Geld Multimedia Navigasie Telefoon & SMS Lees Wetenskap en onderwys Sekuriteit Sport en gesondheid Stelsel Thema\'s Tyd Skryf Geen programme geïnstalleer. Daar is programme op jou toestel nie, maar hulle is nie beskikbaar vanaf F-Droid nie. Dit kan wees omdat jy jou argiewe moet opdateer, of die argiewe het werklikwaar geen van jou programme beskikbaar nie. Geluk!\nJou programme is op datum. Installasie onsuksesvol vanweë \'n onbekende fout Deïnstallasie onsuksesvol vanweë \'n onbekende fout Die voorreg toestemming is nie toegestaan vir die uitbreiding nie! Skep asseblief \'n foutverslag! Tas om te deel Indien jou vriend F-Droid en NFC aangeskakel het, hou julle toestelle teen mekaar. Sluit aan by die dieselfde Wi-Fi as jou vriend Om te deel met behulp van Wi-Fi, sorg dat jy op dieselfde netwerk is. Indien jy nie toegang het tot dieselfde netwerk nie, kan een van julle \'n Wi-Fi Hotspot skep. Help jou vriend om aan te sluit by jou hotspot Deel programme Deel sukses! Nog geen netwerk %1$s (jou hotspot) Tik om beskikbare netwerke te wys Tik om oor te skakel na \'n Wi-Fi netwerk Maak QR Scanner oop Welkom by F-Droid! Wil jy programme vanaf %1$s nou kry? Moenie dit weer wys nie Kies programme Skandeer die QR kode Mense naby Soek tans vir nabygeleë mense… Nabygeleë ruil Sigbaar via Bluetooth Opstel van Bluetooth… Nie sigbaar via Bluetooth Sigbaar via Wi-Fi Opstel van Wi-Fi… Stop Wi-Fi… Nie sigbaar via Wi-Fi Toestelnaam Nog steeds nie gevind wat jy soek nie? F-Droid stuur Kan mense naby kry om mee te ruil nie. Koppel Weergawe %1$s beskikbaar Weergawe %1$s Duidelike soektog Nuutste Kategorieë Naby Aflaai van %2$s vanaf %1$s Een persoon het nodig om die kode te skandeer of tik die URL van die ander in \'n web browser. Verbind en deel programme met mense naby jou. Bevestig uitruil Die QR kode jy geskandeer het lyk nie soos \'n uitruil kode nie. Laai tans … \'n Fout het plaasgevind tydens koppeling met die toestel, dit lyk nie asof ons kan uitruil nie! benodig toegang tot Wil u \'n opdatering van hierdie bestaande program installeer\? U bestaande data sal nie verlore gaan nie. Die opgedateerde program het toegang tot: Wil u \'n opdatering vir hierdie bestaande program installeer\? U bestaande data sal nie verlore gaan nie. Dit benodig geen spesiale toegang nie. Wil u \'n opdatering vir hierdie ingeboude app installeer\? U bestaande data sal nie verlore gaan nie. Dit benodig geen spesiale toegang nie. Nuut Alle Dit kan jy dalk geld kos Vervang hierdie program met die fabriekweergawe? Alle data sal verwyder word. Wil jy hierdie program deïnstalleer? Aflaai het misluk! Wag om aflaai te begin … Fout tydens installeering van %s Fout tydens deïnstalleer van %s Nuwe: Verskaf deur %1$s. Laai tans af… Installeer tans… Deïnstalleer tans… Geen outomatiese programopdaterings nie Kyk elke uur vir opdaterings Kyk elke 4 uur vir opdaterings Kyk elke 12 uur vir opdaterings Kyk daagliks vir opdaterings Kyk weekliks vir opdaterings Kyk elke twee weke vir opdaterings 1 uur 1 dag 1 week 1 maand 1 jaar Vir ewig Lig Donker Nag F-Droid het ineengestort \'N Onverwagse fout het voorgekom wat die program laat stop het. Wil jy \'n e-pos met die besonderhede stuur om die probleem te help oplos? Jy kan ekstra inligting en kommentaar hier laat: Opdatering beskikbaar Wil u \'n opdatering vir hierdie ingeboude app installeer\? U bestaande data sal nie verlore gaan nie. Die opgedateerde program kry toegang tot: Gereed om te installeer Opdatering gereed vir installasie Installering het misluk Aflaai \"%1$s\"… Aflaai opdatering vir \"%1$s\"… Installeer tans \"%1$s\"… Suksesvol geïnstalleer Opdatering beskikbaar Laai tans af… Besig met aflaai van opdatering … Gereed om te installeer Opdatering gereed vir installasie Installering van Suksesvol geïnstalleer Installering het misluk Opdatering Kanselleer Installeer Weergawe %1$s (aanbeveel) Nuwe/Nuut Kanselleer aflaai Opdateer Aflaai %1$s %1$s geïnstalleer Geïnstalleerde programme Opdaterings geïgnoreer Opdaterings vir weergawe %1$s geïgnoreer Aflaai Dateer almal op Verberg programme Wys programme Laai opdaterings vir %1$d programme af. Laai bywerking vir %1$d app. Video Geen onlangse programme gevind nie Sodra jou lys van programme opgedateer is, behoort die nuutste program hier te wys Sodra \'n argief aktiveer en laat dit laat opdateer, behoort die nuutste programme hier te wys Geen kategorieë om te wys nie My programme Bestuur geïnstalleerde programme Nuut in weergawe %s Hierdie program het eienskappe wat jy hou dalk nie van sal hou nie. Anti-kenmerke Geen Internet nie? Kry programme van mense naby jou! Soek mense in die omgewing Beide partye moet %1$s gebruik. Besig met aflaai, %1$d%% voltooi Kategorie %1$s Kyk na %1$d program in die %2$s kategorie Kyk na alle %1$d programme van die %2$s kategorie Lisensie: %s Kyk na %d Kyk na alle %d Vandag opgedateer %1$d dag gelede opgedateer %1$d dae gelede opgedateer +%1$d meer… +%1$d meer… %1$d Opdatering %1$d Opdaterings %1$d Program geïnstalleer %1$d Programme geïnstalleer deur %s Forseer ou indeks formaat As daar foute of versoenbaarheidskwessies is, gebruik die XML app indeks Die aangevraagde lêer is nie gevind nie. \'n Week gelede opgedateer %1$d weke gelede opgedateer \'n Maand gelede opgedateer %1$d maande gelede opgedateer \'n Jaar gelede opgedateer %1$d jare gelede opgedateer Lêer geïnstalleer na %s F-Droid het stoor toestemming nodig. Laat dit toe op die volgende skerm om voort te gaan met installasie. Afgelaai, gereed om te installeer Stoor program besonderhede (%1$d/%2$d) vanaf %3$s Versoek \'n katastrofiese fout rapport Versamel data oor \'n katastrofiese foute en vra aan om dit na ontwikkelaar te stuur Verberg alle aanmeldings Verhoed alle aksies van vertoon in die status balk en aanmeldings laaitjie. Stuur installasie geskiedenis %s installasie geskiedenis as CSV lêer Installasie geskiedenis Wys die private joernaal van alle instellasies en verwyderings Stuur weergawe en UUID na servers Verskillende kenmerkwaarde as geïnstalleerde weergawe Om onversoenbare weergawes in elk geval te wys, aktiveer die \"%1$s\" instelling. Gedeaktiveer Laat toe Soek pakket repos op verwyderbare media soos SD Kaarte en USB duimskyfies Skandeer %s… Scan verwyderbare media "Moet nooit iets aflaai met hierdie verbinding nie" Gebruik slegs hierdie verbinding wanneer ek aflaai klik Gebruik hierdie verbinding altyd indien beskikbaar Oor data kanaal Laat repos toe om apps te installeer/deïnstalleer Repo-metadata kan stootversoeke insluit om apps te installeer of te deïnstalleer "Voeg die app se weergawe nommer en \'n unieke ID tydens aflaai. Word aktief met volgende app lopie." Installasie gekanselleer Ontdoen Dit lyk asof u kamera nie outofokus het nie. Dit kan moeilik wees om die kode te skandeer. Wys program- en bewaarplekbywerkingskennisgewings. Opdaterings Wys P2P-toepassing wat kennisgewings ruil. Ruil Wys programinstallasie-kennisgewings. Installasies Naby is gesluit omdat dit ledig was. Kon nie Wi-Fi-hotspot aktiveer nie! Wi-Fi Hotspot geaktiveer Ongeldige URL om te ruil: %1$s Kies u verwyderbare SD-kaart of USB Hierdie opsie stem nie ooreen met enige verwyderbare bergingstoestelle nie. Probeer asseblief weer! Gebruik %1$s Voordat jy met nabygeleë toestelle ruil, maak jou toestel sigbaar. Naby nie geaktiveer nie Gebruik Bluetooth Kan nie Bluetooth begin nie! Stop tans… Begin tans … Stop tans hotspot … Stel tans hotspot op… (verborge) (leeg) Sigbaar via hotspot Probeer dit Soek USB OTG vir repo\'s en spieëls. Soek SD-kaart vir repo\'s en spieëls. Geen ooreenstemmende toepassings beskikbaar nie. Deel Bewaarplek Gebruikers spieëls Amptelike spieëls Lank druk op die soekknoppie sal die program versteek Versteek met die soekknoppie Waarskuwing: Enige programkortpad op die tuisskerm sal ook verwyder word en moet weer handmatig bygevoeg word. Is jy seker jy wil %1$s van die lanseerder verwyder\? As u slegs \"%2$d\" in die vals %3$s-program tik, kan dit herstel word. Versteek %s nou Sakrekenaar Dwing die bewaarplekopstelling terug na verstek Stel bewaarplek terug In paniekgebeurtenis sal dit %1$s van die lanseerder verwyder. As u slegs \"%2$d\" in die vals %3$s-program tik, kan dit herstel word. Onthou hoe om te herstel Program sal homself wegsteek Verskuil/Versteek %s Voeg toepassings by om gedeïnstalleer en uitgewis te word Programme om alle data te verwyder en uit te vee Sal gedeïnstalleer word en alle data geskrap word Vernietigende aksies Hierdie inligting sal gesluit word Verlaat program Aksies wat geneem moet word in geval van nood Paniek-knoppie-instellings Is jy seker jy wil toelaat dat %1$s vernietigende paniekknoppie-aksies aktiveer\? Bevestig paniektoepassing Geen Geen app is ingestel nie \'n onbekende toepassing Paniekknoppie-app Blokkeer die neem van skermkiekies en versteek die inhoud van die app van die skerm van onlangse programme Voorkom skermkiekies Privaatheid Probeer weer Wys programme wat aanraakskerm benodig, ongeag hardeware-ondersteuning Sluit aanraakskermprogramme in Wys programme wat anti-funksies benodig Sluit programme teen funksies in Die bronkode is nie meer beskikbaar nie, geen opdaterings moontlik nie. Hierdie inligting bevat \'n bekende veiligheidskwesbaarheid Hierdie app het \'n swak sekuriteitshandtekening Kennisgewings OpenCollective Liberapay Afgradeer Vertaling Kies vir vee Maak oop Dit is \'n kopie van %1$s, voeg dit as \'n spieël by\? Vee eers %1$s uit om dit met \'n botsende sleutel by te voeg. %1$s is reeds opgestel en geaktiveer. %1$s is reeds opgestel, bevestig dat u dit weer wil aktiveer. %1$s is reeds opgestel, dit sal nuwe sleutelinligting byvoeg. Sorteer soektog Voeg spieël by Alle opdaterings is gedeaktiveer deur Data / WiFi-instellings Ignoreer Ons het \'n kwesbaarheid met %1$s gevind. Ons beveel aan om dadelik na die nuutste weergawe op te dateer. Ons het \'n kwesbaarheid met %1$s gevind. Ons beveel aan dat u hierdie program onmiddellik deïnstalleer. Programme geïnstalleer deur F-Droid as CSV-lêer Deel geïnstalleerde programme Aflaai gekanselleer Kwesbaarheid word geïgnoreer Opdatering geïgnoreer Grootte: %1$s Bewaarplek: %1$s Voorgestel Ondersteuningsforum Die geïnstalleerde weergawe is nie versoenbaar met enige beskikbare weergawes nie. As u die app deïnstalleer, kan u versoenbare weergawes sien en installeer. Dit kom dikwels voor by programme wat via Google Play of ander bronne geïnstalleer word, as dit deur \'n ander sertifikaat onderteken word. Geen weergawes versoenbaar met die toestel nie Geen weergawes met versoenbare handtekening nie Oor Wi-Fi