F-Droid
Die nuwe weergawe is geteken met \'n ander sleutel as die vorige een. Om die nuwe
weergawe te installeer moet die vorige een eers verwyder word. Doen dit asseblief eers en probeer dan weer.
(Neem egter kennis dat deinstallasie alle interne data wat deur die program gestoor is sal verloor)
Dit blyk dat hierdie progam nie aanpasbaar is met you toestel nie. Wil jy in elk
geval probeer?
Jy probeer die program afgradeer. Dit mag veroorsaak dat die program nie meer werk
nie of selfs data verlies tot gevolg hê. Wil jy in elk geval probeer afgradeer?
Weergawe
deur
Uitvee
Opdaterings
Onstabiele opdaterings
Stel opgraderings voor vir onstabiele weergawes
Behou installasie geskiedenis
Stoor \'n rekord van alle installasies en verwyderings binne F-Droid
Ander
Automatiese opdaterings interval
Geen automatiese prgram lys opdaterings
Slegs op Wi-Fi
Opdateer slegs automaties wanneer gekoppel aan ongemete netwerke soos Wi-Fi
Automatise opdaterings
"Opdateerings word outomaties afgelaai en jy word in kennis gestel om dit te installeer
\n "
Installeer opdaterings automaties
Laai en installeer opdaterings in die agtergrond
Opdaterings kennisgewings
Wys \'n kennisgewing wanneer opdaterings beskikbaar is
Bevoorregte uitbreiding
Gebruik F-Droid bevoorregte uitbreiding om pakkettete te installeer, verander of
verwyder
Opdateer/Verwyder bevoorregte uitbreiding
Gebruik private verbinding
Gebruik geenkripteerde HTTPS:// verbinding vir lokale repo
Verifikasie word vereis
Gebruikersnaam
Wagwoord
Verander wagwoord
Naam van jou lokale Repo
Die geadverteerde titel van jou lokale repo: %s
Leë gebruikersnaam, verwysings onverandered
Program details
Daar bestaan nie so program nie.
Koop vir die ontwikkelaars van %1$s \'n koppie koffie!
%1$s is geskep deur %2$s. Koop vir hulle \'n koffie!
Ietsie oor F-Droid
Weergawe
Webwerf
Bronkode
E-pos
Lisensie
Onaanpasbaar
Geinstalleer
Nie geïnstalleer nie
Geinstalleer (vanaf %s)
Geinstalleer (van onbekende bron)
Toegevoeg op %s
OK
Ja
Nee
Laai
Skakels
Weergawes
Meer
Minder
Terug
Kanselleer
Oorskryf
F-Droid opdaterings beskikbaar
Geen Bluetooth stuur metode gevind, kies een!
Kies Bluetooth stuur metode
Stuur via Bluetooth
Vingerafdruk (opsioneel)
Skep \'n nuwe argief
Aktiveer
Nuwe sleutel
Argief adres
Hierdie argief is reeds opgestel, die aksie sal nuwe sleutel inligting
laai.
Hierdie argief is reeds opgestel, bevestig jy wil dit weer wil her-aktiveer.
Die inkomende argief is reeds opgestel en geaktiveer.
Onaanvaarbare vingerafdruk
Dit is nie \'n geldige URL nie.
Ek ignoreer die misvormde argief URI: %s
Argief: %s
Opdateer argiewe
Argiewe
Laai addisionele program bronne
Deel F-Droid via Bluetooth
Instellings
Iesie oor
Soek
Nuwe argief
Begin
Uitruil
Installeer
Deïnstalleer
Ignoreer alle opdaterings
Ignoreer hierdie opdatering
Webwerf
E-pos skrywer
Probleme
Veranderingslys
Bronkode
Opgradering
Skenk
Bitcoin
Litecoin
Flattr
Weergawe %s geïnstalleer
Nie geïnstalleer nie
Hierdie program bevat advertensies
Hierdie program speur op, en rapporteer jou aktiwiteite
Hierdie program bevorder nie-vrye toevoegsels
Hierdie program bevorder nie-vrye netwerk dienste
Hierdie program is afhanklik van ander nie-vrye programme
Die stroomop bronkode is nie heeltemal vry nie
Hierdie program bevat nie-vrye bates
Wys
Expertmodus
Wys addisionele inligting en aktiveer addisionele instellings
Soek programme
Program versoenbaarheid
Onversoenbare weergawes
Wys program weergawes onversoenbaar met hierdie toestel
Ignoreer root
Moet nie programme uit-grys uit wat root voorregte benodig nie
Ignoreer tasskerm
Lokale argief
roid is gereed om te deel
Skryf getekende indekslêer (index.jar)…
Koppel APKs na die argief…
Volgende
Slaan oor
Gebruik Tor
Forseer aflaaiverkeer dour Tor vir beter privaatheid
Proxy
Aktiveer HTTP proxy
Stel HTTP proxy op vir alle netwerk versoeke
Proxyhost
Stel die host naam van jou proxy op (bv. 127.0.0.1)
Proxypoort
Stel die poortnommer van jou proxy op (bv. 8118)
Opdatering van argiewe
Besig met %2$s / %3$s (%4$d%%) van %1$s
Koppel tans aan
%1$s
Stoor program besonderhede
Alle argiewe is op datum
Alle ander argiewe het geen foute veroorsaak nie.
Fout tydens opdatering: %s
Kan nie opdateer nie, is jy aan die internet verbind?
Jy het geen beskikbare program wat %s kan hanteer nie.
Tema
Ongeteken
Aktiveer NFC stuur…
Jy moet eers hierdie argief uitvee voordat jy een met \'n ander sleutel kan
laai.
Sluit altyd programme in wat \'n tasskerm vereis
Huidige argief word uitgevee …
Laai %s na argief…
Geen magtigings in gebruik.
Magtigings
Onbevestig
Argief
Adres
Aantal programme
Fingerafdruk van die ondertekenings sleutel (SHA-256)
Beskrywing
Laaste opdatering
Naam
Dit beteken dat die lys van programme nie bevestig kon word nie.
Jy moet versigtig wees met programme afkomstig van ongetekende indekse.
Hierdie argief is nog nie gebruik nie.
Jy moet dit aktiveer om die progamme wat dit bied te sien.
Onbekend
Vee argief uit?
Uitvee van \'n argief beteken dat programme van dit nie meer beskikbaar sal
wees vanaf F-Droid nie.
Let wel: Alle voorheen geïnstalleerde programme sal op jou toestel bly.
Behou gekaste programme
Wys die bevoorregte uitbreiding detail besonderhede skerm vir opdatering of
verdydering
Grys anti-funksie programme uit
Grys programme wat anti-funksies benodig uit
Tas om details te wys en laat ander toe om jou programme te deel.
Kopieer program simbooltjie na die argief…
Simbooltjie
Aflaai\n%2$s / %3$s (%4$d%%) vanaf \n%1$s
Afgeskakel %1$s.
Jy moet
hierdie argief weer aktiveer om programme daaruit te kan installeer.
Gestoorde F-Droid argief %1$s.
Op soek na F-Droid argief by
%1$s
%s of later
Tot %s
%1$s tot %2$s
"Jou toestel is nie op die dieselfde Wi-Fi as die plaaslike argief jy nou net gelaai
het nie! Probeer hierdie netwerk aansluiting by: %s"
Vereis: %1$s
Taal
Stelsel nalaat waarde
Wi-Fi
Hotspot
Konnektiwiteit
Ontwikkeling
Speletjies
Grafika
Internet
Geld
Multimedia
Navigasie
Telefoon & SMS
Lees
Wetenskap en onderwys
Sekuriteit
Sport en gesondheid
Stelsel
Thema\'s
Tyd
Skryf
Geen programme geïnstalleer.
Daar is programme op jou toestel nie, maar hulle is nie beskikbaar vanaf F-Droid nie. Dit kan wees omdat jy jou
argiewe moet opdateer, of die argiewe het werklikwaar geen van jou programme beskikbaar nie.
"Geen programme in hierdie kategorie.
Probeer \'n ander kategorie te kies of om jou argiewe op te dateer om sodoende kry \'n vars lys van programme te
kry."
Alle programme is op datum.
Baie geluk! Al jou toepassings is op datum (of jou argiewe is verouderd).
Geen ooreenstemende geïnstalleerde programme.
Geen ooreenstemende programme beskikbaar.
Geen ooreenstemende programme vir opdatering.
Versoek root toegang…
Root toegang geweier
Jou Android toestel is nie ge-root nie of jy het root toegang geweier vir
F-Droid.
Installasie onsuksesvol vanweë \'n onbekende fout
Deïnstallasie onsuksesvol vanweë \'n onbekende fout
F-Droid voorreg uitbreiding is nie beskikbaar nie
Hierdie opsie is slegs beskikbaar wanneer F-Droid voorreg uitbreiding
geïnstalleer is.
Die handtekening van die uitbreiding is verkeerd! Skep asseblief \'n
foutverslag!
Die voorreg toestemming is nie toegestaan vir die uitbreiding nie!
Skep asseblief \'n foutverslag!
Installeer
Oop uitbreiding
F-Droid voorreg uitbreiding suksesvol geïnstalleer
Installasie van F-Droid voorreg uitbreiding het misluk
F-Droid voorreg uitbreiding is suksesvol geïnstalleer. Dit laat
F-Droid toe om programme te installeer, opgradeer en deïnstalleer op sy eie.
Installasie van die F-Droid voorreg uitbreiding het misluk. Die
installasie metode word nie ondersteun deur alle Android weergawes nie, raadpleeg asseblief die F-Droid
bug-tracker vir meer inligting.
Installeer tans…
Installeer en reboot…
Deïnstalleer…
Wil F-Droid voorreg uitbreiding installeer?
Dit neem tot 10 sekondes.
Dit neem tot 10 sekondes en die toestel sal
reboot
daarna.
Wil jy F-Droid voorreg uitbreiding deïnstalleer?
Deïnstalleer
Installasie van F-Droid voorreg uitbreiding word tans nie ondersteun op
Android 5.1 of later nie.
Tas om te deel
Indien jou vriend F-Droid en NFC aangeskakel het, hou julle toestelle teen
mekaar.
Sluit aan by die dieselfde Wi-Fi as jou vriend
Om te deel met behulp van Wi-Fi, sorg dat jy op dieselfde netwerk is. Indien
jy nie toegang het tot dieselfde netwerk nie, kan een van julle \'n Wi-Fi Hotspot skep.
Help jou vriend om aan te sluit by jou hotspot
Deel programme
Deel sukses!
Nog geen netwerk
%1$s (jou hotspot)
Tik om beskikbare netwerke te wys
Tik om oor te skakel na \'n Wi-Fi netwerk
Maak QR Scanner oop
Welkom by F-Droid!
Wil jy programme vanaf %1$s nou kry?
Moenie dit weer wys nie
Kies programme
Skandeer die QR kode
Mense naby
Soek tans vir nabygeleë mense…
Nabygeleë ruil
Sigbaar via Bluetooth
Opstel van Bluetooth…
Nie sigbaar via Bluetooth
Sigbaar via Wi-Fi
Opstel van Wi-Fi…
Stop Wi-Fi…
Nie sigbaar via Wi-Fi
Toestelnaam
Nog steeds nie gevind wat jy soek nie?
F-Droid stuur
Kan mense naby kry om mee te ruil nie.
Verbind tans
Weergawe %1$s beskikbaar
Weergawe %1$s
Duidelike soektog
Nuutste
Kategorieë
Naby
Aflaai van
%2$s vanaf
%1$s
Een persoon het nodig om die kode te skandeer of tik die URL van die ander in
\'n web browser.
Verbind en deel programme met mense naby jou.
Bevestig uitruil
Die QR kode jy geskandeer het lyk nie soos \'n uitruil kode nie.
Bluetooth nie beskikbaar nie
"Kan nie F-Droid stuur nie, omdat Bluetooth is nie beskikbaar is op
hierdie toestel nie."
Laai tans…
\'n Fout het plaasgevind tydens koppeling met die toestel, dit lyk nie
asof ons kan uitruil nie.
Uitruil nie geaktiveer nie
Voor uitruil, moet jou toestel sigbaar gemaak word.
Tik om %s te installeer
Tik om %s op te dateer
benodig toegang tot
Wil jy \'n opdatering installeer
vir hierdie bestaande program? Jou bestaande data sal nie verloor word nie.
Die opgadateerde progam sal toegang te kry tot:
Wil jy \'n opdatering installeer
vir hierdie bestaande program? Jou bestaande data sal nie verloor word nie.
Die opgadateerde progam benodig geen addisionele toegang nie.
Wil jy \'n opdatering installeer
vir hierdie ingeboude program? Jou bestaande data sal nie verloor word nie.
Die opgadateerde progam benodig geen addisionele toegang nie.
Nuwe
Alle
Dit kan jy dalk geld kos
Wil jy hierdie program met die fabriek weergawe vervang?
Wil jy hierdie program deïnstalleer?
Aflaai voltooi, tik om te installeer
Aflaai onsuksesvol
Wag om aflaai te begin …
Fout tydens installeering van %s
Fout tydens deïnstalleer van %s
Nuwe:
Verskaf deur %1$s.
Laai tans af…
Aflaai van %1$s
Installeer tans…
Deïnstalleer…
Nooit
Uurliks
Elke 4 uur
Elke 12 uur
Daagliks
Weekliks
Elke 2 weke
1 uur
1 dag
1 week
1 maand
1 jaar
Vir ewig
Lig
Donker
Nag
F-Droid het ineengestort
\'N Onverwagse fout het voorgekom wat die program laat stop het.
Wil jy \'n e-pos met die besonderhede stuur om die probleem te help oplos?
Jy kan ekstra inligting en kommentaar hier laat:
+%1$d meer…
Opdatering beskikbaar
Wil jy \'n opdatering installeer
vir hierdie ingeboude program? Jou bestaande data sal nie verloor word nie.
Die opgadateerde progam sal toegang te kry tot:
Gereed om te installeer
Opdatering gereed vir installasie
Installering het misluk
Aflaai \"%1$s\"…
Aflaai opdatering vir \"%1$s\"…
Installeer tans \"%1$s\"…
Suksesvol geïnstalleer
Installering het misluk
%1$d Opdaterings
%1$d programme geïnstalleer
Opdatering beskikbaar
Laai tans af…
Besig met aflaai van opdatering …
Gereed om te installeer
Opdatering gereed vir installasie
Installering van
Suksesvol geïnstalleer
Installering het misluk
Opdatering
Kanselleer
Installeer
Weergawe %1$s (aanbeveel)
Nuwe
Kanselleer aflaai
Opdateer
Opdateer %1$s
Installeer %1$s
Aflaai %1$s
%1$s suksesvol geïnstalleer
Vandag vrygestel
Gister vrygestel
- %1$d dae gelede vrygestel
- Vrygestel %1$d dag gelede
Geïnstalleerde programme
Opdaterings geïgnoreer
Opdaterings vir weergawe %1$s geïgnoreer
Aflaai
Laai alle opdaterings af
Verberg programme
Wys programme
- Laai opdaterings vir %1$d programme af.
- Laai bywerking vir %1$d app.
Video
Geen onlangse programme gevind nie
"Sodra jou lys van programme opgedateer is, behoort die nuutste
\nprogram hier te wys
\n "
"Sodra \'n argief aktiveer en laat dit laat opdateer, behoort die nuutste
\nprogramme hier te wys
\n "
Geen kategorieë om te wys nie
My programme
Handhaaf geïnstalleerde programme
Nuut in weergawe %s
Hierdie program het eienskappe wat jy hou dalk nie van sal hou nie.
Anti-kenmerke
"Geen internet nie? Laai programme van mense naby jou!
\n "
Vind mense naby my
Beide partye moet %1$s gebruik.
Besig met aflaai, %1$d%% voltooi
Kategorie %1$s
- Kyk na %1$d program in die %2$s kategorie
- Kyk na alle %1$d programme van die %2$s kategorie